Welcome to Topolino News

Boomplantdag 2018

Boomplantdag 2018

Oom Scott van Scotts kwekery het ons meer van sy "groenvingers" vertel.? Ons het almal op boomplantdag groen gedra. Daarmee wys ons dat ons boomplantdag ondersteun en dat ons die kwartaal se karakterontwikkeling by Topolino ondersteun....

Ryan du Rand, a grade 7 learner from Topolino

Ryan du Rand, a grade 7 learner from Topolino

Ryan du Rand, a grade 7 learner from Topolino Private school in Langebaan received a 5 year scholarship from Rondebosch Boys’ High. Carleton Lloyd Educational Trust Scholarships are the most prestigious scholarships awarded at Rondebosch Boys’ High School. The CLET...

Dis Kamptyd vir die die Graad Sewes

Dis Kamptyd vir die die Graad Sewes

Posbus140 7357  LANGEBAAN E-pos: watervalh2o@gmail.com -  faks:   086 660 1467 en selfoon: 082 379 0450 24 Julie 2018 VCSV SKOOLVERWISSELINGSKAMP TE WATERVAL 29 September tot 3 Oktober 2018 Aan die einde van hierdie kwartaal is dit weer tyd vir die opwindende kamp vir...

Interskole 2018 Topolino vs Longacres

Interskole 2018 Topolino vs Longacres

Die eerste Langebaan  interskole tussen Topolino Privaatskool en Longacres Privaatskool het vele tone krul oomblikke beleef. Nuwe vriendskappe is gevorm en ‘n trotse nuwe tradisie is begin. Topolino het stof in die oë van die Longacres...

17 Boekwurms van Topolino Privaatskool

17 Boekwurms van Topolino Privaatskool

Topolino Privaatskool het 'n groot groep ywerige lesertjies vanjaar by die Wes-Boland leeseisteddfod ingeskryf.  Die engelse en afrikaanse lesertjies het hul puik van hul taak gekwyt en 17 boekwurms het Cum Laude's los gelees!

!Khwattu word deur Topolino besoek

!Khwattu word deur Topolino besoek

Die graad 5we van Topolino het 'n wonderlike geleentheid gehad om die Khoisan te herleef. Met 'n klasbesoek aan !Khwattu is skuilings, Khoisankuns, vuurmaaktegnieke en die slingervelletjies ervaar.