Welcome to Topolino News

Topolino Visited by Butterfly World

Topolino Visited by Butterfly World

Ons het die wonderlike voorreg gehad om te gril en ril saam met die diere van Butterfly World. Butterfly World visited Topolino and bring us within close contact with the beauty and uniqueness of animals.

Interskole program 22 Julie tot 26 Julie 2019

Interskole program 22 Julie tot 26 Julie 2019

Interskole Program / Interschools Programme 22 Julie tot 26 Julie  2019 Die Weslander borg vanjaar weer die interskole boekie. Kultuur-en sportfotos word geneem op 10 Junie. Leerders kom in sweetpakke skooltoe en verklee na kultuurfotos in sportdrag. The Weslander is...

Topolino Wintersportdag 18 Mei 2019

Topolino Wintersportdag 18 Mei 2019

Geagte ouers / Dear Parents Baie welkom by ons Wintersportdag van 18 Mei 2019 te Hopefieldgronde. Graag kommunikeer ek die logistiek van die dag: Welcome to our Winter sports day of 18 May 2019 at Hopefield sportsgrounds. The logistics of the day are as follows: Hekke...

The awesomeness of FunGneers

The awesomeness of FunGneers

Topolino students linking the real world to the virtual world using a LEGO prototype and Simulation software in virtual space on the laptop. A Seesaw, Levers, Springs, Forces, Distance, Speed, Weight, Gravity all mixed into our Exercise while having Fun...

WES BOLAND KRIEKET

WES BOLAND KRIEKET

Topolino is besonders trots op ons twee 0/13 krieketspelers wat in die Wes-Bolandspan opgeneem is - Joshua Paddock en Ando Goosen

Oppad na Boland byeenkoms

Oppad na Boland byeenkoms

Topolino atlete het uitstekend tydens die Wes-Boland byeenkoms in die veld items gevaar. Vier van ons atlete is oppad na die Boland byeenkoms om hul staal te wys. Cowin Rossouw 0/12 gewigstoot Leon  Coetzee 0/10 gewigstoot Nina Nel 0/12...

TOPOLINO LEES HARDOP

TOPOLINO LEES HARDOP

Topolino Privaatskool vier "World Read aloud day". Vir ons is die reuk van 'n boek, die gevoel van bladsye en die fantasiereis - sprokiesmooi!Ons het die dag begin met ons kleurryke personeel se voorlesing, gevolg deur kombersies oopgooi en seniors wat...

Topolino Privaatskool Doen Leierskap Anders!

Topolino Privaatskool Doen Leierskap Anders!

Topolino volg 'n leierskapontwikkelingsprogram waarby alle gr. 7 leerders betrek word. Ons glo:  Leaders aren't born, they are made just like anything else - through hard work. Hierdie 33 leiers het afgeskop met 'n spanbousessie by Donkergat. Lede van die Spesiale...

FunGneeR 2019

FunGneeR 2019

Aanvullend en ondersteunend tot Topolino Privaatskool se tegnologie sillabus. Ingesluit by ons skoolfonds vir alle gr.4 tot 7 leerders.

Al Topolino Privaatskool se graad sewes is leiers.

Al Topolino Privaatskool se graad sewes is leiers.

Topolino bied leierskap ontwikkeling aan elke graad 7 leerder. Elke personeellid mentor 3 graad 7 leerders sodat ons leerders hoërskool toe stuur wat hul omgewing  impakteer. Die entoesiastiese groep van 32 het hul eerste spanwerksessie op Donkergat gehad waar die...