Topolino kraai koning vir die 6de jaar tydens die Wes-Boland Eisteddfod as trofeewenner in die Kleiner skole afdeling met meeste Pryswenners 26 afdeling behoort aan ons.

Charl Philip Visser wat saam met Mia Fourie ons trofee vashou was ook een van die 4 kanidate wat meegeding het vir die trofee wenner met die meeste pryse.

Die volgende leerlinge was kategorie wenners wat bygedra het tot hierdie wonderlike skild wat weereen in ons kantoor pryk.

Kyk net die groot verskeidenheid afdelings waar ons uitgeblink het:

Musiek:

-Klasmusiek:
Topolino Glockenspiels Gr. 3E
Topolino Ukeleles Gr. 5A

-Gemengde Ensembles:
Evan Jordaan en Charl Philip Visser

-Laerskool “Bands”:
Amber Pfister, Amberley Bezuidenhout, Charl Philip Visser en Wikus Redelinghuys

-Solo sang met klavier begeleiding:
Zavier Naude seuns 7-9jr

-Solosang met elektroniese begeleiding:
Manson Lucas seuns 9jr
Wikus Redelinghuys seuns 10jr
Jaydee Mornet dogters 12jr
Henco Thiart seuns 13jr

-Klavier:
Charl Philip Visser – Kontemporer Solo

Literature:

Isabel Kilroe-Smith – English Home Language Gr. 6

Poetry/Poesie:

Taylor-Hope Strydom – English Home Language Gr. 2
Lia Horn – Afrikaans Huistaal Gr. 3
Hunter Grieve – Afrikaans Addisionele Taal Gr. 4
Troy Evans – English Home Language Gr. 7
Charl Philip Visser – English Additional Language Gr. 7

 

Unprepared Reading:

Lesley Claassen – English Home Language Gr. 6
Megan van Tonder – English Additional Language Gr. 5

Toneel:

Spreekkoor Gr. 4-7

Skolekuns:

Dillen Erasmus Gr. 1
Gabriella Heugh Gr. 2
Lienke du Randt Gr. 3
Hunter Grieve Gr. 4
Jenigin Blaauw Gr. 5
Haili Maartens Gr. 6
Jarred Faulmann Gr. 7

Baie geluk aan elke Toppie met hul puik prestasies.

%d bloggers like this: