Enrolment Now Open at Topolino Private School!

At Topolino, we nurture bright minds and kind hearts – from tiny tots in Pre-Primary (18 months to Grade R) to confident young learners in Primary School (Grade 1 to 7).

No WCED queues. No fuss.
Apply directly with us – it’s as easy as 1, 2, 3!

💫 Curious about our classrooms, playgrounds, and passionate team?
Every day is Open Day at Topolino.
Just walk through our cheerful red gates and see the magic for yourself – no appointment needed.

✨ A school where curiosity is encouraged
✨ Individuality is celebrated
✨ And every child is known, valued, and loved.

We’re waiting to welcome you.
Call us today – your Topolino journey starts here!

 #TopolinoPrivateSchool #EnrolNow #EveryDayIsOpenDay #DirectApplication

Inskrywings is nou oop by Topolino Privaat Skool!

By Topolino koester ons nuuskierige breine en gawe harte – vanaf 18 maande in ons Pre-Primêr (tot en met Graad R) tot selfversekerde leerlinge in ons Primêre Skool (Graad 1 tot 7).

Geen WKOD-lyste. Geen rompslomp.
Skryf direk by ons in – dis so maklik soos 1, 2, 3!

💫 Nuuskierig oor hoe dinge by Topolino werk?
Elke dag is Ope Dag!
Loop gerus deur ons vrolike rooi hekke en kom ervaar self wat Topolino so besonders maak – geen afspraak nodig nie.

✨ ’n Skool waar nuuskierigheid aangemoedig word.
✨ Waar elke kind uniek is en gesien word.
✨ En waar liefde, groei en gemeenskap saamsmelt.

Ons sien uit om jou te ontmoet.
Skakel ons vandag – jou Topolino-reis begin hier!

#TopolinoPrivaatSkool #SkryfNouIn #ElkeDagIsOpeDag #DirekteInskrywings #TopolinoWaardes

TOPOLINO SPORT

GRADE R RUGBY AND NETBALL PROGRAMME

 

GRADE R RUGBY AND NETBALL PROGRAMME

 

BALL SKILLS AND MINI CRICKET FOR GRADES 1 – 3:

At Topolino, sport is considered to be part of the syllabus and therefore compulsory for all the gr. 1, 2 and 3 boys and girls. Eye-hand co-ordination, balance, team work, learning to win (and lose), valuable skills needed for tennis, soccer, hockey, cricket, netball and rugby, amongst other things, are some of the benefits of doing sport.

In the first and fourth terms, the grades 1 to 3 play mini cricket on Tuesdays. They learn to play mini cricket (a wonderful way of learning the basics of the cricket game, and having lots of fun at the same time). The girls enjoy it as much as the boys, and do not miss practices! Each age group is coached by a teacher, or parent. Every child has an opportunity to field, bowl and bat. The children play a number of mini cricket games against neighbouring schools.

On Thursdays the children have ‘ball skills’ in which they are taught skills needed in rugby, netball, hockey, tennis and soccer. They are divided into smaller groups and move from one activity station to another. Each activity station has a teacher, or parent, who works with the group and presents a particular activity using a variety of sports equipment.

Not only is it a wonderful way to introduce young children to sport (without unnecessary pressure to perform) but Topolino’s proud sporting achievements are a testimony to how well the skills are honed in the early years. The children are inspired to live a healthy, more active, life in the process.

GRADE R – 7 CRICKET

Topolino spog met 5 krieket spanne. Ons juniors bestaan uit o/7, o/8, o/9 wat mini- krieket speel.  Hand- oog koordinasie word hier bevorder vir seuns en dogters liga.  Die krieket seisoen is in die 1ste en 4de kwartaal. Ons seniors bestaan uit  o/11 en o13 A,B spanne wat in ons eie krieketnette oefen.  Ons 3 senior spanne neem  deel in die Weskus-liga. Dogters is welkom by Topolino om krieket to speel.

GRADE 1 – 7 TENNIS

Basic tennis skills are introduced in Gr. 1, 2 and 3 as part of the ball skills lessons.

Basiese tennisvaardighede begin in gr.1, 2 en 3 tydens balvaardigheid.

Senior tennis coaching takes place in terms 1 and 4 at the Mykonos courts. We have 3 tennis groups catering to the different levels of the learners. As we are part of the B league, we play weekly matches against schools in the surrounding areas. Professional tennis coaching is also available through Solo Tennis Academy.

Tennis vind in kwartaal 1 en kwartaal 4 plaas. Ons het 3 verskillende tennisgroepe volgens leerders se vaardighede en ontwikkeling. Tennisafrigting vind plaas op Mykonos se bane.

Ons speel weekliks wedstryde in die B-liga teen omliggende skole. Blootstelling aan tennis klinieke is vrywillig en gereeld beskikbaar.

GRADE 1 – 7 ATHLETICS

GRADE 1 – 7 CROSS COUNTRY

Cross country running is a form of off-road running which takes place all year round. It is an excellent platform from which all athletes can build their fitness and stamina. School practices are held once a week after school. 

GRAAD R – 7 RUGBY

Rugby vaardighede word alreeds aangeleer  in Gr R.  Die rugbyseisoen is in die 2de en 3de kwartaal. Ons rugby oefeninge is Dinsdae en Donderdae op ons Topolino sportveld. Liga-wedstryde vind gewoonlik op Donderdae plaas en ons het ook sekere Saterdae buiteliga- wedstryde.

Leerders word gereeld geroteer.  Ons streef daarna om vir elke leerder die geleentheid te gee om deel  te wees van ‘n span en dan ook deel te wees van ‘n wedstryd.

Beheerliggaam vir skole rugby is SARU. Rugby is as sportsoort geaffilieër en volg die volgende stappe t.o.v. proewe: Dorpsproewe, Weskusproewe, Wes- Bolandproewe en Boland. Alle afrigters moet BOKSMART geakkrediteer wees.

 Lle. wat in hierdie jaar sewe  word, sal  0/7 speel. Leerders wat in hierdie jaar agt word- sal 0/8 speel. Leerders wat hierdie jaar nege word- sal 0/9 speel. Tien jariges en elfjariges speel 0/11. Twaalf- en dertienjariges speel 0/13. 0/14 leerders moet by hoërskole speel.

Rugbytruie is die eiendom van die skool en moet na wedstryde aan die afrigter besorg word.

Alle spelers moet ‘n wit of navy mondskerm dra.

Indien speler ‘n skrumpet dra moet dit wit/swart/navy wees.

Alle spelers  speel in navy rugbybroekies. Slegs 0/13 moet ‘n navy en wit broekie hê. Spelers mag nie in ‘n skoolbroekie speel nie.

Geen “second skins” en” tights” mag by hul sportdrag uitsteek nie.

Seuns moet ‘n Topolino toksak hê om hul benodigdhede langs die veld daarin te bêre, klere kan nie net langs die veld gelos word nie.

                                                        

GRAAD R – 7 NETBAL

Ons leerders word alreeds in hulle GrR  blootgestel aan netbal tydens Playball.

Netbal word in die tweede en derde kwartaal aangebied. Oefeninge vind plaas by Mykonos netbalbane op Dinsdae en Donderdae, en Donderdae vind ons ligawedstryde plaas.  Kinders word gereeld roteer, en probeer ons sover moontlik om ‘n A en B span per ouderdomsgroep in die veld te stuur. Topolino streef daarna om elke leerder in ons skool die geleentheid te gee om deel te wees van ‘n span en ook ‘n wedstryd geleentheid te kry.

Gedurende die tweede kwartaal neem ons o/11, o/12 en o/13 span deel aan die Dorpsproewe.  Gedurende hierdie proewe word netbalspelers wat goeie netbalvaardighede vertoon verkies om verder te beweeg na uitdunne om selfs tot by die Bolandspan te vorder.

Geselekteerde o/11, o/12 en o/13 dogters neem deel aan die Buiteskole-liga.

Beheerliggaam van netbal is SASN. Netbal  is as sportsoort geaffilieer en volg die volgende stappe t.o.v. proewe:  Dorpsproewe, Saldanhaproewe, Weskusproewe, Wes- Bolandproewe en Boland.

Lle. wat in hierdie jaar sewe  word sal 0/7 speel. Leerders wat in hierdie jaar agt word sal 0/8 speel. Leerders wat hierdie jaar nege word sal 0/9 speel. Ons het ook 0/10, 0/11, 0/12, 0/13 spanne. 0/14 leerders moet by hoërskole speel.

  • Leerders speel in Topolino netbaldrag soos by Eldorina beskikbaar.
  • Leerders dra navy “hotpants” broekie onder rompie, wat nie langer as die rompie is nie.
  • Geen oorbelle, horlosies of ringe is toelaatbaar nie.
  • Spelers se naels moet kort wees.
  • Spelers dra Topolino netbal-rugsak na wedstryde, sodat klere nie rondlê en verlore raak nie.

     

    GRAAD 1 – 7 HOKKIE

    Topolino spog met ses hokkiespanne.

    o/9 seuns en dogters.

    o/11 seuns en dogters.

    o/13 seuns en dogters.

    Hokkie is ‘n wintersport en word in die 2de en 3de kwartaal gedoen.

    Ons leerders word vanaf  gr.1 blootgestel aan hokkie tydens balvaardigheid. Mini-hokkie word amptelik vanaf graad 3 gespeel.  Ons hokkiespanne speel liga-wedstryde teen omringende skole. Ons oefen op Topolino sportveld sowel as op Mykonos se astro-baan.

    Ons speel hokkie van 0/9 af. Dus moet alle leerders wat in die huidige jaar 9 word by die oefengroepie aansluit. 0/9 speel mini-hokkie en seuns en dogters speel apart [6/8 per span]

    Ons het twee gekombineerde 0/10 en 0/11 spanne van 11 spelers – seuns en dogters apart. Ons het ‘n 0/12 en 0/13 span van 11 spelers – seuns en dogters apart.

    • Hokkiesokkies by skool te koop.
    • “Shinpads” en navy of wit mondskerm ‘n vereiste
    • Eie heuplengte hokkiestok en gemerkte hokkiebal.
    • Hokkiedrag net soos netbaldrag – slegs sokkies verskil.
    • Doelwagter dra spesiale uitrusting deur skool verskaf.
    • Topolino rugsakke /toksakke is gepas.

    TOPOLINO

    TOPOLINO PRE-PRIMARY
    10 Breë Street, Langebaan
    (behind Sunny Park)
    Tel: +27 22 772 2882


    TOPOLINO PRIVATE SCHOOL
    45 Sunbird Drive, Langebaan
    Tel: +27 22 772 1132

    FOLLOW US

    PARTNERS