Welcome to Topolino News

Gr4….Kaptein, span die seile!!!!

Gr4….Kaptein, span die seile!!!!

TOPOLINO KUNS ELKE LEERDER in Topolino kry die geleentheid om hul kunstalent te ontwikkel. Onder die Eisteddfodtema van 2018, "WATER CREATES", is verskeie koel temas ondersoek en beleef. Briljante kunswerke het hieruit voortgevloei en ons is...

Fenominale swemmer

Fenominale swemmer

11 jarige Liam Pereira neem aan swemgala te Porterville deel  waar 12 skole kragte meet. Liam kry 'n brons medalje vir Laerskole wisselslag, 11 jarige vlinder & vryslag. Hy wen ook 'n goue medalje vir 11 jarige rugslag.

Topolino Mashie Gholf

Topolino Mashie Gholf

Langebaan Country Estate Mashie skole gholf liga vir 2018 kom tot 'n einde met Topolino Privaatskool wat wegstap met die eerste prys! Die kompetisie word deur die jaar gespeel en elke week kry skole punte. Topolino het geëindig op 92.5 punte en...

TOPOLINO PRIVAATSKOOL VERRAS

TOPOLINO PRIVAATSKOOL VERRAS

Die 0/13 krieketspan van Topolino het teen Eversdal verras. Topolino het die loot verloor en was gevra om eerste te kolf. Topolino kry  79 na 20 boulbeurte. Eversdal moes 80 kry om te wen en het 2 lopies gekort in die laaste boulbeurt, toe Walt Sevenster die wen...

Topolino gee elke leerder kans op die verhoog!

Topolino gee elke leerder kans op die verhoog!

Elke leerder van Topolino Privaatskool het 2 of meer kere by die Wes-Boland Eisteddfod van 2018 deelgeneem. Al ons leerders bespeel 'n musiekinstrument in groepsverband en het van "Bucket drumming"  tot Blokfluite bespeel. Dit vorm deel van die Piccoli musiekprogram...

Boomplantdag 2018

Boomplantdag 2018

Oom Scott van Scotts kwekery het ons meer van sy "groenvingers" vertel.🌳 Ons het almal op boomplantdag groen gedra. Daarmee wys ons dat ons boomplantdag ondersteun en dat ons die kwartaal se karakterontwikkeling by Topolino ondersteun....

Ryan du Rand, a grade 7 learner from Topolino

Ryan du Rand, a grade 7 learner from Topolino

Ryan du Rand, a grade 7 learner from Topolino Private school in Langebaan received a 5 year scholarship from Rondebosch Boys’ High. Carleton Lloyd Educational Trust Scholarships are the most prestigious scholarships awarded at Rondebosch Boys’ High School. The CLET...