Topolino bied leierskap ontwikkeling aan elke graad 7 leerder. Elke personeellid mentor 3 graad 7 leerders sodat ons leerders hoërskool toe stuur wat hul omgewing  impakteer.

Die entoesiastiese groep van 32 het hul eerste spanwerksessie op Donkergat gehad waar die Spesiale Magte hulle voor vele uitdagings gestel het. Ons

motto: Dis talent wat jou bo uitbring maar dis karakter wat jou bo hou.

%d bloggers like this: