Topolino atlete het uitstekend tydens die Wes-Boland byeenkoms in die veld items gevaar.

Vier van ons atlete is oppad na die Boland byeenkoms om hul staal te wys.

Cowin Rossouw 0/12 gewigstoot

Leon  Coetzee 0/10 gewigstoot

Nina Nel 0/12 gewigstoot

Zaylinn Munting 0/13 diskus