Oom Scott van Scotts kwekery het ons meer van sy “groenvingers” vertel.?

Ons het almal op boomplantdag groen gedra. Daarmee wys ons dat ons boomplantdag ondersteun en dat ons die kwartaal se karakterontwikkeling by Topolino ondersteun.
VERANTWOORDELIKHEID-dien gewortel soos n boom.?

Om leer met praktiese ervaring te kombineer is n wenresep!
Graad 1s leer van bogronds en ondergrondse groente. Klaar ons beet en wortels uit die skooltuin getrek-nou dierehok toe