Opregte dank van Topolino Privaatskool vir die pragtige rugbytruie wat LCE vir die 0/13 rugby span geborg het.

Jul getroue ondersteuning aan die skool word opreg waardeer.

%d bloggers like this: