Welcome to Topolino News
Cassidy Jacobs Boland kampioen in onder 13 gewigstoot
Weskus Krieketspan
Ses van ons 0/11 krieketspelers het aan die streeksproewe deelgeneem, waar al 6 spelers verkies is tot die streek krieketspan wat aan Wes-Boland proewe gaan deelneem. Voorwaar 'n besonderse prestasie!
Wees-Boland Laerskole Krieket
01 Februarie 2018 Geagte skoolhoofde, sport-, krieketorganiseerders WES-BOLAND KRIEKETPROEWE - o/11, o/12, o/13 Neem asseblief kennis dat bogenoemde proewe sal plaasvind soos volg: DATUM: Donderdag, 08 Februarie 2018 TYD: 15:00 -...
Weskus Atlete
Die volgende atlete het plekke behaal by die Weskus byeenkoms te Vredenburg en neem eerskomende Saterdag te Moorreesburg aan die Wes-Bolandbyeenkoms deel.
Atletiek uitslae Weskus Byeenkoms 2018
Ryan du Rand Wen 80m hekkies 13.82 sek 3de in 200m 27.19 sek 2de in 200m hekkies 31.81 sek Logan Paddock 5de in gewigstoot 6.65m Heinrich Ebing 5de in gewigstoot 8.18m Renan VD Berg 4de in hoogspring 1.15m Joshua Paddock 5de in gewigstoot 7.48m Wen diskus...
Ons leerders het Saterdag aan die Tweekamp deelgeneem
Biathlon/Tweekamp Hierdie trotse leerders van Topolino Privaatskool het Saterdag aan die Vredenburg byeenkoms deelgeneem in swem en hardloop. Liam Pereire [0/10] het die beste punte op die dag behaal. Van links is: Lienke du Randt 0/7; Liam Pereira 0/10;...
Marli Redelinghuys (Gr.5) verower ‘n goue medalje by WOW
Marli Redelinghuys (Gr.5) van Topolino Privaatskool het 'n goue medalje by die WOW spelfees verower. Tydens die volgende rondte te Stellenbosch waar 264 skole verteenwoordig was, het sy met die silwer medalje weggestap
Wes-Boland Eisteddfod
Wes-Boland Eisteddfod 2017 Topolino Privaatskool – Algehele wenners van kategorieë: Hartlik geluk aan hierdie leerders of groepe wat hul medaljes tydens die Wes-Boland pryswennerskonsert te Laerskool Swartland: 22 Sept. om 18h30 gaan ontvangs. MUSIEK: Klassieke...
Parent Advisory Commitee Newsletter 2017 OAK Newsletter Gr 1 – Gr 7
OAK Nuusbrief: 2017 Beste ouers/voogde Die nuwe skooljaar is reeds lekker op dreef, en is ons opgewonde oor al die geleenthede en positiewe vooruitsigte vir 2017! Dit is ons wens dat elke leerder, ouer, onderwyser en almal verwant aan die pragtige skool,...
Parent Advisory Commitee Newsletter 2017 OAK Newsletter Gr 00 – Gr R
OAK Nuusbrief: 2017 Beste ouers/voogde Die nuwe skooljaar is reeds lekker op dreef, en is ons opgewonde oor al die geleenthede en positiewe vooruitsigte vir 2017! Dit is ons wens dat elke leerder, ouer, onderwyser en almal verwant aan die pragtige skool, met...
Topolino News Letter
Beste ouers/voogde Die nuwe skooljaar is reeds lekker op dreef, en is ons opgewonde oor al die geleenthede en positiewe vooruitsigte vir 2017! Dit is ons wens dat elke leerder, ouer, onderwyser en almal verwant aan die pragtige skool, met entoesiasme sal deelneem...
Spogkolom: Sport en kultuurpresteerders
Spogkolom: Sport en kultuurpresteerders In 2017 het die volgende leerders die hoogste sport bereik: Atletiek: Cassidy Jacobs o/12 Boland gewigstoot Marinus Turner 0/10 Boland hekkies Krieket: Kino Meintjes en Darren de Nicker 0/12 Wes-Boland krieket Rugby: Jano Snyman...











