01 Februarie 2018

Geagte skoolhoofde, sport-, krieketorganiseerders

WES-BOLAND KRIEKETPROEWE – o/11, o/12, o/13

Neem asseblief kennis dat bogenoemde proewe sal plaasvind soos volg:

DATUM:          Donderdag, 08 Februarie 2018

TYD:                 15:00 – 16:30

PLEK:               Tollie Adams Oval, Piketberg.  (Piketberg krieketklub)

NEEM KENNIS

  • Spelers wat in 2017, o/11 en o/12 Wes-Boland verteenwoordig het moet by die proewe wees sowel as enige nuwe spelers wat die potensiaal het om moontlik die span te haal.
  • Spelers moet asseblief genoeg water en sonskerm saambring.

Baie dankie en sterkte met u rëelings.
Groete

Zach Jackson

sport@swartlandls.co.za
082 253 7639

%d bloggers like this: