Wes-Boland Eisteddfod 2017

Topolino Privaatskool – Algehele wenners van kategorieë:

Hartlik geluk aan hierdie leerders of groepe wat hul medaljes tydens die Wes-Boland pryswennerskonsert te Laerskool Swartland: 22 Sept. om 18h30 gaan ontvangs.

MUSIEK:

  1. Klassieke klavier: Aidan Barends [Keys-to- heaven musiekskool]
  2. Hoërskool Duet Vier Klaviere: Ryan du Rand, Evangeline Mornet, Aurora en Harmony Taraba

[ Keys-to- heaven musiekskool]

  1. Graad R-3 Klavier trio: Lienke nel, Milla Coetzee, Pedrie Jvan Rensburg [WCMA]
  2. Kontenporêre klavier: Charl Philip Visser [Keys-to-heaven musiekskool]
  3. Graad r-3 tromme: Jeandrè Boois [WCMA]
  4. Laerskool klassieke kitaarsolo: Kyle Rencontrè [Keys-to-heaven]
  5. Gr. R-3 vioolsolo: Milla Coetzee [WCMA]
  6. Laerskool vioolsolo: Emma Guthrie [WCMA]
  7. Laerskool blokfluit ensemble: Graad 4 AE klas [Keys-to-heaven]

POëSIE: 

  1. Graad 1 dogters Huistaal: Lienke Du Randt
  2. Grade 1 Girls Home Language: Scarlet Mounsey
  3. Grade 1 Boys Home Language: Manson Lucas
  4. Grade 4 girls Home language: jay-Dee Mornet

LEES: 

  1. Grade 4 Home language: Isabel Kilroe-Smith
  2. Grade 7 addisional language: Evangeline Mornet

SKOLE KUNS: 

  1. Grade 1: Coral Rentzke
  2. Graad 2: Tiaan Kleynhans
  3. Graad 3: Mieke Power
  4. Grade 4: Rafael Sampayo
  5. Graad 5: Marli Redelinghuys
  6. Grade 6: Therezè vd Bergh

Ouers moet asb teen Dinsdag bevestig of leerder aand sal bywoon in skooldrag.

Groete

Berdene