Ses van ons 0/11 krieketspelers het aan die streeksproewe deelgeneem, waar al 6 spelers verkies is tot die streek krieketspan wat aan Wes-Boland proewe gaan deelneem.

Voorwaar ‘n besonderse prestasie!