Biathlon/Tweekamp

Hierdie trotse leerders van Topolino Privaatskool het Saterdag aan die Vredenburg byeenkoms deelgeneem in swem en hardloop. Liam Pereire [0/10] het die beste punte op die dag behaal.

Van links is: Lienke du Randt 0/7;  Liam Pereira 0/10; Ryan du Rand 0/12 en Alec barends 0/9