TOPOLINO LEES HARDOP

TOPOLINO LEES HARDOP

Topolino Privaatskool vier “World Read aloud day”. Vir ons is die reuk van ‘n boek, die gevoel van bladsye en die fantasiereis – sprokiesmooi!Ons het die dag begin met ons kleurryke personeel se voorlesing, gevolg deur kombersies oopgooi en...
Topolino Privaatskool Doen Leierskap Anders!

Topolino Privaatskool Doen Leierskap Anders!

Topolino volg ‘n leierskapontwikkelingsprogram waarby alle gr. 7 leerders betrek word. Ons glo:  Leaders aren’t born, they are made just like anything else – through hard work. Hierdie 33 leiers het afgeskop met ‘n spanbousessie by Donkergat....
FunGneeR 2019

FunGneeR 2019

Aanvullend en ondersteunend tot Topolino Privaatskool se tegnologie sillabus. Ingesluit by ons skoolfonds vir alle gr.4 tot 7...
Al Topolino Privaatskool se graad sewes is leiers.

Al Topolino Privaatskool se graad sewes is leiers.

Topolino bied leierskap ontwikkeling aan elke graad 7 leerder. Elke personeellid mentor 3 graad 7 leerders sodat ons leerders hoërskool toe stuur wat hul omgewing  impakteer. Die entoesiastiese groep van 32 het hul eerste spanwerksessie op Donkergat gehad waar die...