by Topolino Private School | Sep 11, 2019 | News
Ouers word gemaan om leerlinge betyds vir 2020 in te skryf.Parents are warned to enroll pupils in time for 2020 Doekie tot Broekie Klas Inskryfwings nou welkom vir 2020 Name Phone Email Address Message Number 2 + 2 =...
by Cajsa Meintjes | Jun 7, 2019 | News
Interskole Program / Interschools Programme 22 Julie tot 26 Julie 2019 Die Weslander borg vanjaar weer die interskole boekie. Kultuur-en sportfotos word geneem op 10 Junie. Leerders kom in sweetpakke skooltoe en verklee na kultuurfotos in sportdrag. The Weslander is...
by Cajsa Meintjes | May 14, 2019 | News
Geagte ouers / Dear Parents Baie welkom by ons Wintersportdag van 18 Mei 2019 te Hopefieldgronde. Graag kommunikeer ek die logistiek van die dag: Welcome to our Winter sports day of 18 May 2019 at Hopefield sportsgrounds. The logistics of the day are as follows: Hekke...
by Cajsa Meintjes | Apr 24, 2019 | News
Topolino students linking the real world to the virtual world using a LEGO prototype and Simulation software in virtual space on the laptop. A Seesaw, Levers, Springs, Forces, Distance, Speed, Weight, Gravity all mixed into our Exercise while having Fun with...
by Cajsa Meintjes | Feb 14, 2019 | News
Topolino is besonders trots op ons twee 0/13 krieketspelers wat in die Wes-Bolandspan opgeneem is – Joshua Paddock en Ando Goosen
by Cajsa Meintjes | Feb 13, 2019 | News
Topolino atlete het uitstekend tydens die Wes-Boland byeenkoms in die veld items gevaar. Vier van ons atlete is oppad na die Boland byeenkoms om hul staal te wys. Cowin Rossouw 0/12 gewigstoot Leon Coetzee 0/10 gewigstoot Nina Nel 0/12 gewigstoot Zaylinn Munting 0/13...