by Cajsa Meintjes | Oct 1, 2018 | News
Leeskompetisiewenners Eisteddfod Fotograwe Gr. 4 eist kunswenners Gr.1A en E eisteddfod kunswenners Gr.2A en E eisteddfod art achievers Gr.3A eisteddfod kunswenners Gr.3E art group project Gr.5 eisteddfod art achievers Gr.6 eisteddfod kunswenners Gr.7 eisteddfod art...
by Cajsa Meintjes | Sep 20, 2018 | News
by Cajsa Meintjes | Sep 20, 2018 | News
Elke leerder van Topolino Privaatskool het 2 of meer kere by die Wes-Boland Eisteddfod van 2018 deelgeneem. Al ons leerders bespeel ‘n musiekinstrument in groepsverband en het van “Bucket drumming” tot Blokfluite bespeel. Dit vorm deel van die...
by Cajsa Meintjes | Sep 18, 2018 | News
Hier pryk Mnr. Grant Clemitson en Juf. Daleen Pelser met die trofee vir skole met minder as 250 leerders. Wat die prestasie meer uitsonderlik maak is dat ons naas WCMA musiekskool die skool in die Wes-Boland is met algeheel die meeste wenners! Mia Fourie [graad 6...
by Cajsa Meintjes | Sep 12, 2018 | News
Oom Scott van Scotts kwekery het ons meer van sy “groenvingers” vertel.? Ons het almal op boomplantdag groen gedra. Daarmee wys ons dat ons boomplantdag ondersteun en dat ons die kwartaal se karakterontwikkeling by Topolino ondersteun....