by Cajsa Meintjes | Nov 2, 2018 | News
Topolino was so bevoorreg om eerstehandse kennis aangaande waterveiligheid op te doen. Met die naderende Desember vakansie en die see op ons drumpel is waterveiligheid ‘n prioriteit. Kelly van NSRI het het die leerders toegespreek rondom” Rather save than sorry” en...
by Cajsa Meintjes | Nov 2, 2018 | News
by Cajsa Meintjes | Oct 31, 2018 | News
by Cajsa Meintjes | Oct 30, 2018 | News
Langebaan Country Estate Mashie skole gholf liga vir 2018 kom tot ‘n einde met Topolino Privaatskool wat wegstap met die eerste prys! Die kompetisie word deur die jaar gespeel en elke week kry skole punte. Topolino het geëindig op 92.5 punte en het die prysgeld...
by Cajsa Meintjes | Oct 16, 2018 | News
Die 0/13 krieketspan van Topolino het teen Eversdal verras. Topolino het die loot verloor en was gevra om eerste te kolf. Topolino kry 79 na 20 boulbeurte. Eversdal moes 80 kry om te wen en het 2 lopies gekort in die laaste boulbeurt, toe Walt Sevenster die wen...