Die 0/13 krieketspan van Topolino het teen Eversdal verras.

Topolino het die loot verloor en was gevra om eerste te kolf. Topolino kry  79 na 20 boulbeurte. Eversdal moes 80 kry om te wen en het 2 lopies gekort in die laaste boulbeurt, toe Walt Sevenster die wen paaltjie geneem het.  Ander boulers wat goed vertoon het was Ryan du Rand wat slegs 2 lopies afgestaan het in 5 boulbeurte, en Kino Meintjes met 4 paaltjies.

Topolino wen met 1 lopie!

%d bloggers like this: