Topolino gee elke leerder kans op die verhoog!

Topolino gee elke leerder kans op die verhoog!

Elke leerder van Topolino Privaatskool het 2 of meer kere by die Wes-Boland Eisteddfod van 2018 deelgeneem. Al ons leerders bespeel ‘n musiekinstrument in groepsverband en het van “Bucket drumming”  tot Blokfluite bespeel. Dit vorm deel van die...
17 Boekwurms van Topolino Privaatskool

17 Boekwurms van Topolino Privaatskool

Topolino Privaatskool het ‘n groot groep ywerige lesertjies vanjaar by die Wes-Boland leeseisteddfod ingeskryf.  Die engelse en afrikaanse lesertjies het hul puik van hul taak gekwyt en 17 boekwurms het Cum Laude’s los gelees!
Ons leerders het Saterdag aan die Tweekamp deelgeneem

Ons leerders het Saterdag aan die Tweekamp deelgeneem

Biathlon/Tweekamp Hierdie trotse leerders van Topolino Privaatskool het Saterdag aan die Vredenburg byeenkoms deelgeneem in swem en hardloop. Liam Pereire [0/10] het die beste punte op die dag behaal. Van links is: Lienke du Randt 0/7;  Liam Pereira 0/10; Ryan du Rand...