FunGneeR 2019

FunGneeR 2019

Aanvullend en ondersteunend tot Topolino Privaatskool se tegnologie sillabus. Ingesluit by ons skoolfonds vir alle gr.4 tot 7...
Al Topolino Privaatskool se graad sewes is leiers.

Al Topolino Privaatskool se graad sewes is leiers.

Topolino bied leierskap ontwikkeling aan elke graad 7 leerder. Elke personeellid mentor 3 graad 7 leerders sodat ons leerders hoërskool toe stuur wat hul omgewing  impakteer. Die entoesiastiese groep van 32 het hul eerste spanwerksessie op Donkergat gehad waar die...
Fenominale swemmer

Fenominale swemmer

11 jarige Liam Pereira neem aan swemgala te Porterville deel  waar 12 skole kragte meet. Liam kry ‘n brons medalje vir Laerskole wisselslag, 11 jarige vlinder & vryslag. Hy wen ook ‘n goue medalje vir 11 jarige...