11 jarige Liam Pereira neem aan swemgala te Porterville deel  waar 12 skole kragte meet.

Liam kry ‘n brons medalje vir Laerskole wisselslag, 11 jarige vlinder & vryslag. Hy wen ook ‘n goue medalje vir 11 jarige rugslag.