Topolino Open Day Invitation 23 November 2018

Topolino Open Day Invitation 23 November 2018

Dear Parents, We are delighted to invite you to our Open Day on Friday, 23 November, 2018 from 9:00am to 11:00am. “Grade 00 to Grade 7 in Topolino Private School in Langebaan For any additional information please feel free to contact the school or just complete the...
Fenominale swemmer

Fenominale swemmer

11 jarige Liam Pereira neem aan swemgala te Porterville deel  waar 12 skole kragte meet. Liam kry ‘n brons medalje vir Laerskole wisselslag, 11 jarige vlinder & vryslag. Hy wen ook ‘n goue medalje vir 11 jarige...
Topolino Mashie Gholf

Topolino Mashie Gholf

Langebaan Country Estate Mashie skole gholf liga vir 2018 kom tot ‘n einde met Topolino Privaatskool wat wegstap met die eerste prys! Die kompetisie word deur die jaar gespeel en elke week kry skole punte. Topolino het geëindig op 92.5 punte en het die prysgeld...