Weskus Krieketspan

Weskus Krieketspan

Ses van ons 0/11 krieketspelers het aan die streeksproewe deelgeneem, waar al 6 spelers verkies is tot die streek krieketspan wat aan Wes-Boland proewe gaan deelneem. Voorwaar ‘n besonderse...
Wees-Boland Laerskole Krieket

Wees-Boland Laerskole Krieket

01 Februarie 2018 Geagte skoolhoofde, sport-, krieketorganiseerders WES-BOLAND KRIEKETPROEWE – o/11, o/12, o/13 Neem asseblief kennis dat bogenoemde proewe sal plaasvind soos volg: DATUM:          Donderdag, 08 Februarie 2018 TYD:                 15:00 –...
Weskus Atlete

Weskus Atlete

Die volgende atlete het plekke behaal by die Weskus byeenkoms te Vredenburg en neem eerskomende Saterdag te Moorreesburg aan die Wes-Bolandbyeenkoms...
Atletiek uitslae Weskus Byeenkoms 2018

Atletiek uitslae Weskus Byeenkoms 2018

Ryan du Rand Wen 80m hekkies 13.82 sek 3de in 200m 27.19 sek 2de in 200m hekkies 31.81 sek Logan Paddock 5de in gewigstoot 6.65m Heinrich Ebing 5de in gewigstoot 8.18m Renan VD Berg 4de in hoogspring 1.15m Joshua Paddock 5de in gewigstoot 7.48m Wen diskus 18.55m...
Ons leerders het Saterdag aan die Tweekamp deelgeneem

Ons leerders het Saterdag aan die Tweekamp deelgeneem

Biathlon/Tweekamp Hierdie trotse leerders van Topolino Privaatskool het Saterdag aan die Vredenburg byeenkoms deelgeneem in swem en hardloop. Liam Pereire [0/10] het die beste punte op die dag behaal. Van links is: Lienke du Randt 0/7;  Liam Pereira 0/10; Ryan du Rand...