by Cajsa Meintjes | Aug 2, 2018 | News
Opregte dank van Topolino Privaatskool vir die pragtige rugbytruie wat LCE vir die 0/13 rugby span geborg het. Jul getroue ondersteuning aan die skool word opreg waardeer.
by Cajsa Meintjes | Jul 31, 2018 | News
Posbus140 7357 LANGEBAAN E-pos: watervalh2o@gmail.com – faks: 086 660 1467 en selfoon: 082 379 0450 24 Julie 2018 VCSV SKOOLVERWISSELINGSKAMP TE WATERVAL 29 September tot 3 Oktober 2018 Aan die einde van hierdie kwartaal is dit weer tyd vir die opwindende...
by Cajsa Meintjes | Jun 5, 2018 | News
Die eerste Langebaan interskole tussen Topolino Privaatskool en Longacres Privaatskool het vele tone krul oomblikke beleef. Nuwe vriendskappe is gevorm en ‘n trotse nuwe tradisie is begin. Topolino het stof in die oë van die Longacres landloopatlete gehardloop en ook...
by Cajsa Meintjes | May 29, 2018 | News
Topolino Privaatskool het ‘n groot groep ywerige lesertjies vanjaar by die Wes-Boland leeseisteddfod ingeskryf. Die engelse en afrikaanse lesertjies het hul puik van hul taak gekwyt en 17 boekwurms het Cum Laude’s los gelees!
by Cajsa Meintjes | May 29, 2018 | News