by Cajsa Meintjes | Jan 28, 2019 | News
Topolino volg ‘n leierskapontwikkelingsprogram waarby alle gr. 7 leerders betrek word. Ons glo: Leaders aren’t born, they are made just like anything else – through hard work. Hierdie 33 leiers het afgeskop met ‘n spanbousessie by Donkergat....
by Cajsa Meintjes | Jan 28, 2019 | News
Topolino Privaatskool is baie trots op Alec Barends wat vir die Boland Tweekamp-uitnodigingspan, wat op 2 Februarie in Oudtshoorn plaasvind, gekies is.
by Cajsa Meintjes | Jan 23, 2019 | News
Aanvullend en ondersteunend tot Topolino Privaatskool se tegnologie sillabus. Ingesluit by ons skoolfonds vir alle gr.4 tot 7...
by Cajsa Meintjes | Jan 23, 2019 | News
Topolino bied leierskap ontwikkeling aan elke graad 7 leerder. Elke personeellid mentor 3 graad 7 leerders sodat ons leerders hoërskool toe stuur wat hul omgewing impakteer. Die entoesiastiese groep van 32 het hul eerste spanwerksessie op Donkergat gehad waar die...
by Cajsa Meintjes | Dec 21, 2018 | News
3 jariges tot graad 7 Leerders begin 16 Januarie Kantoor oop van 14 Januarie Vir navrae kontak Berdene Smit by 083 663...