The awesomeness of FunGneers

The awesomeness of FunGneers

Topolino students linking the real world to the virtual world using a LEGO prototype and Simulation software in virtual space on the laptop. A Seesaw, Levers, Springs, Forces, Distance, Speed, Weight, Gravity all mixed into our Exercise while having Fun with...
WES BOLAND KRIEKET

WES BOLAND KRIEKET

Topolino is besonders trots op ons twee 0/13 krieketspelers wat in die Wes-Bolandspan opgeneem is – Joshua Paddock en Ando Goosen
Oppad na Boland byeenkoms

Oppad na Boland byeenkoms

Topolino atlete het uitstekend tydens die Wes-Boland byeenkoms in die veld items gevaar. Vier van ons atlete is oppad na die Boland byeenkoms om hul staal te wys. Cowin Rossouw 0/12 gewigstoot Leon  Coetzee 0/10 gewigstoot Nina Nel 0/12 gewigstoot Zaylinn Munting 0/13...
TOPOLINO LEES HARDOP

TOPOLINO LEES HARDOP

Topolino Privaatskool vier “World Read aloud day”. Vir ons is die reuk van ‘n boek, die gevoel van bladsye en die fantasiereis – sprokiesmooi!Ons het die dag begin met ons kleurryke personeel se voorlesing, gevolg deur kombersies oopgooi en...
Topolino Privaatskool Doen Leierskap Anders!

Topolino Privaatskool Doen Leierskap Anders!

Topolino volg ‘n leierskapontwikkelingsprogram waarby alle gr. 7 leerders betrek word. Ons glo:  Leaders aren’t born, they are made just like anything else – through hard work. Hierdie 33 leiers het afgeskop met ‘n spanbousessie by Donkergat....