Topolino Wintersportdag 18 Mei 2019

Topolino Wintersportdag 18 Mei 2019

Geagte ouers / Dear Parents Baie welkom by ons Wintersportdag van 18 Mei 2019 te Hopefieldgronde. Graag kommunikeer ek die logistiek van die dag: Welcome to our Winter sports day of 18 May 2019 at Hopefield sportsgrounds. The logistics of the day are as follows: Hekke...
The awesomeness of FunGneers

The awesomeness of FunGneers

Topolino students linking the real world to the virtual world using a LEGO prototype and Simulation software in virtual space on the laptop. A Seesaw, Levers, Springs, Forces, Distance, Speed, Weight, Gravity all mixed into our Exercise while having Fun with...
WES BOLAND KRIEKET

WES BOLAND KRIEKET

Topolino is besonders trots op ons twee 0/13 krieketspelers wat in die Wes-Bolandspan opgeneem is – Joshua Paddock en Ando Goosen
Oppad na Boland byeenkoms

Oppad na Boland byeenkoms

Topolino atlete het uitstekend tydens die Wes-Boland byeenkoms in die veld items gevaar. Vier van ons atlete is oppad na die Boland byeenkoms om hul staal te wys. Cowin Rossouw 0/12 gewigstoot Leon  Coetzee 0/10 gewigstoot Nina Nel 0/12 gewigstoot Zaylinn Munting 0/13...
TOPOLINO LEES HARDOP

TOPOLINO LEES HARDOP

Topolino Privaatskool vier “World Read aloud day”. Vir ons is die reuk van ‘n boek, die gevoel van bladsye en die fantasiereis – sprokiesmooi!Ons het die dag begin met ons kleurryke personeel se voorlesing, gevolg deur kombersies oopgooi en...