Liewe ouers,

Ons is verheug om u uit te nooi na ons Opedag op Vrydag, 23 November 2018, van 9:00vm tot 11:00vm.

“Graad 00 tot Graad 7 in Topolino Privaatskool in Langebaan

Vir enige addisionele inligting, kontak gerus die skool of vul die vorm hieronder in.

Website Contact Form

3 + 10 =

%d bloggers like this: