TOPOLINO KUNS
ELKE LEERDER in Topolino kry die geleentheid om hul kunstalent te ontwikkel. Onder die Eisteddfodtema van 2018, “WATER CREATES”, is verskeie koel temas ondersoek en beleef. Briljante kunswerke het hieruit voortgevloei en ons is trots op ons leerders se skeppings!

%d bloggers like this: