by Topolino Private School | Sep 27, 2017 | News
Marli Redelinghuys (Gr.5) van Topolino Privaatskool het ‘n goue medalje by die WOW spelfees verower. Tydens die volgende rondte te Stellenbosch waar 264 skole verteenwoordig was, het sy met die silwer medalje weggestap