by Cajsa Meintjes | Oct 30, 2018 | News
Langebaan Country Estate Mashie skole gholf liga vir 2018 kom tot ‘n einde met Topolino Privaatskool wat wegstap met die eerste prys! Die kompetisie word deur die jaar gespeel en elke week kry skole punte. Topolino het geëindig op 92.5 punte en het die prysgeld...