Interskole program 22 Julie tot 26 Julie 2019

Interskole program 22 Julie tot 26 Julie 2019

Interskole Program / Interschools Programme 22 Julie tot 26 Julie  2019 Die Weslander borg vanjaar weer die interskole boekie. Kultuur-en sportfotos word geneem op 10 Junie. Leerders kom in sweetpakke skooltoe en verklee na kultuurfotos in sportdrag. The Weslander is...
Topolino Wintersportdag 18 Mei 2019

Topolino Wintersportdag 18 Mei 2019

Geagte ouers / Dear Parents Baie welkom by ons Wintersportdag van 18 Mei 2019 te Hopefieldgronde. Graag kommunikeer ek die logistiek van die dag: Welcome to our Winter sports day of 18 May 2019 at Hopefield sportsgrounds. The logistics of the day are as follows: Hekke...
Oppad na Boland byeenkoms

Oppad na Boland byeenkoms

Topolino atlete het uitstekend tydens die Wes-Boland byeenkoms in die veld items gevaar. Vier van ons atlete is oppad na die Boland byeenkoms om hul staal te wys. Cowin Rossouw 0/12 gewigstoot Leon  Coetzee 0/10 gewigstoot Nina Nel 0/12 gewigstoot Zaylinn Munting 0/13...
TOPOLINO LEES HARDOP

TOPOLINO LEES HARDOP

Topolino Privaatskool vier “World Read aloud day”. Vir ons is die reuk van ‘n boek, die gevoel van bladsye en die fantasiereis – sprokiesmooi!Ons het die dag begin met ons kleurryke personeel se voorlesing, gevolg deur kombersies oopgooi en...